top of page
MONOGRAM.png
Ons Troudag
design-space-paper-textured-background.jpg
Firefly_Generate a watercolor illustrations of the building in the image attached, on a wh

ONS TROUDAG

kom vier saam die liefde

Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Mieke Gous en Jandré Cruywagen

SATERDAG,
1 AUGUSTUS 2026

Gaste arriveer om 14h30  |  Seremonie begin om 15h00

by Bosjes
Mitchell's pass, Ceres, 6857
Sien aanwysings

MJ_010_edited.jpg
design-space-paper-textured-background.jpg

FYNER DETAIL

meer oor ons troudag

Metgesel & Kinders
Metgesel slegs per uitnodiging.

Alhoewel ons baie lief is vir kinders, sal die feesviering uitsluitlik vir volwassenes wees.


Kroeg Reëlings 
Die kroeg is reeds betaal, die nagevolge is vir eie-rekening!


Die Kleredrag
Ons versoek graag van alle gaste om formeel in swart ons troue by te woon.

DRESS CODE.png

Akkommodasie
Sien 'n paar verblyf en vervoer opsies wat ons aanbeveel naby Bosjes hier. Daar is vele ander akkommodasie opsies beskikbaar in die omgewing op AirBnb en Booking.com.

“Hy sal alles wat goed en reg is op julle laat kom soos reën.”

Hosea 10:12

Akkommodasie
Details
Geskenk Idees
black-concrete-textured-background.jpg

ONS WENSE

wenke vir geskenke

Jou teenwoordigheid by ons troudag is vir ons die grootste geskenk.

Indien jy ons egter met 'n geskenk wil bederf sal hierdie geskenke lys jou dalk help.
Indien jy ons 'n hupstoot vir ons toekoms wil gee, kan jy hierdie bankbesonderhede gebruik.

Rsvp
design-space-paper-textured-background.jpg

KOM VIER

saam die liefde

RSVP asseblief voor of op 31 April 2026.
Stel ons in kennis van enige dieetvereistes en/of allergieë.

Indien jy enige verdere vrae het, kontak gerus die bruid of bruidegom.
Mieke: 078 180 6794  |  Jandré: 071 342 4614

Indien jy enige vrae op die troudag het, kontak gerus vir Amo: 083 391 3085

black-concrete-textured-background.jpg
EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page